• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Maraton 2018

Started by adele, August 11, 2018, 12:52:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Ek was lief vir volkspele op skool.  Maar bekyk ek daardie foto's so, en besef, dit gaan nie lekker werk met my drie bene en pikkewynloop nie. 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

 :book1: :hello2: :notworthy: Die mandjie bol boeppens...