• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Trisa

Started by PM, August 08, 2018, 04:31:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom op die forum.  Ek glo jy sal lekker saam kuier.  Kom stel jouself voor en vertel vir ons 'n bietjie meer van jou.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Warm welkom van oor die waters ook van my kant af Trisa. Hoop om jou spoedig raak te lees tussen die lyne en gange van die forum.