Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 08, 2018, 03:31:34 PM

Title: Welkom Trisa
Post by: PM on August 08, 2018, 03:31:34 PM
Baie welkom op die forum.  Ek glo jy sal lekker saam kuier.  Kom stel jouself voor en vertel vir ons 'n bietjie meer van jou.
Title: Re: Welkom Trisa
Post by: Meraai vannie Baai on August 08, 2018, 11:19:56 PM
Warm welkom van oor die waters ook van my kant af Trisa. Hoop om jou spoedig raak te lees tussen die lyne en gange van die forum.