• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lizette Uys

Started by PM, July 18, 2018, 07:13:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom Lizette.  Kom kuier gerus saam hier op die forum.  As jy ook skryf kan jy my laat weet dan maak ek vir jou 'n eie plekkie waar jy jou skryfwerk kan plaas.  Welkom.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms en groot springende hase  :icon_biggrin:

PM

Ek sal moet ondersoek instel.  Hoekom is dit dat niemand hier kom antwoord nie?  Kry hulle nie my briefies nie of wat?
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek het bietjie navraag gedoen en die volgende antwoord gekry:

Hi daar!

Ek het gekry baie dankie. Gaan bietjie dol op d oomblik. So dit gaan dalk n rukkie neem voor ek kan gaan kyk na d forum. Sien baie uit!
Om te weet is om te verstaan.