Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 06:13:45 PM
-
Baie welkom Lizette. Kom kuier gerus saam hier op die forum. As jy ook skryf kan jy my laat weet dan maak ek vir jou 'n eie plekkie waar jy jou skryfwerk kan plaas. Welkom. :hello2:
-
Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms en groot springende hase :icon_biggrin:
-
Ek sal moet ondersoek instel. Hoekom is dit dat niemand hier kom antwoord nie? Kry hulle nie my briefies nie of wat?
-
Ek het bietjie navraag gedoen en die volgende antwoord gekry:
Hi daar!
Ek het gekry baie dankie. Gaan bietjie dol op d oomblik. So dit gaan dalk n rukkie neem voor ek kan gaan kyk na d forum. Sien baie uit!