• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons hou 'n plaasonthaal ala verjaardag vir Meisiekindjie en kie.

Started by Meraai vannie Baai, October 29, 2012, 05:06:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Dit was heerlik en vrolik Willa. Sonder enige fensie gedoentes of rituele, net saamgekuier en baie baie gelag. Meisiekind se cowboy is nie een vir arighede. Hoe eenvoudiger hoe beter. As hulle net op die perd se rug oor 'n ding kon spring sou sy dag volmaak alreeds gewees het, maar die twee skoonsussies wou so graag vir haar 'n tafel dek en dit het hulle heeldag plesier verskaf en besig gehou  :hello2:

adele

ooo dis so kosbaar, dankie dat ek kon saamkuier
dit is juis daardie beplanning en voorbereiding wat so lekker is [duhhh, en vir soveel kommer sorg]

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

'n Mens wil mos hê alles moet presies volgens plan verloop en komkommer so baie. 
Die snaaksigheid is dat niemand ken die plan nie en as iets anders is dan weet net jy daarvan.  :icon_biggrin:
Die lekkerste is so 'n familiebyeenkoms.  Almal lief almal en aanvaar alles met liefde, net soos dit kom!
Om te weet is om te verstaan.

adele

Quote from: PM on November 05, 2012, 01:00:18 PM
'n Mens wil mos hê alles moet presies volgens plan verloop en komkommer so baie. 
Die snaaksigheid is dat niemand ken die plan nie en as iets anders is dan weet net jy daarvan.  :icon_biggrin:

dis presies wat iemand hier ook aan my genoem het...    :toothy4:  en dis waar, selfs goed wat ek vergeet het, weet net ek van.

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Ag my lief matertjie, al wat saak maak is dat alles goed afgeloop het.  Ek is so dankbaar dat jy 'n wonderlike dag gehad het en dat jy gelukkig is.  Hier is 'n spesiale drukkie vir jou omdat jy 'n spesiale maatjie is!  Jy is my sustertjie!

Ek lief jou!!!!



Om te weet is om te verstaan.

adele

  :love7:   +     :coffee2:   =   :toothy4:   
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Die liefde in ons ou kringetjie hier op die forum bly my kosbare besitting. Lees ek nou weer en loer saam oor 'n besoeker se skouer. Sooooo verlig vanaand. Woorde kan dit nie beskryf nie  :love7:

PM

Om te weet is om te verstaan.

adele

Al vyf-plus jaar gelede .... hoe groot is hierdie kleingoed op die foudies nie nou al nie .... :angel8:
adéle  :grommit:

PM

Ja kyk nou net hoe vlieg die tyd.
So tong in die kies dink ek altyd hoe "groot kwessie" dit was as ons by Woes 'n komtaartjie by 'n ander onderwerp gelos het.  Is dit nie heerlik om Vry te voel om te plaas net sommer waar jou gedagtes ontpop nie. 
Om te weet is om te verstaan.