• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Biltong pasta

Started by Terry, February 22, 2014, 12:17:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

500 ml witsous
30 ml (2 e) groenpeperkorrels
sout na smaak
15 ml (1 e) olyfolie
1 ui, gekap
2 knoffelhuisies, fyn gedruk
500 g sampioene
150 g biltong
250 g pennepasta, gekook en gedreineer

    Meng die witsous en groenpeperkorrels en geur met die sout.
    Verhit die olie en braai die ui en knoffel tot geurig.
    Voeg die sampioene by, roer deur en braai tot gaar.
    Meng die uiemengsel en biltong met die witsous en roer deur die pasta.

Angelica

elle

PM

Maklik om te maak en heerlik om te eet!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.