• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Uit ons eie digbundel

Started by Meraai vannie Baai, April 11, 2016, 09:40:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Laat weet wat kos dit, met posgeld.  Dalk is hier ander ouens wat ook belangstel, dan kos dit dalk goedkoper vir posgeld. 
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Dit lyk na 'n baie mooi bundel.

Fransi


Marinda Kemp

Sal graag ook een wil h^e.  :love7:
Upington is nie vir sissies nie.

Meraai vannie Baai

Wens ek kon vir julle elkeen ene stuur maar die onkoste verwerk na SA Rande maak dit ongelukkig nie moontlik nie  :crybaby2:

:love7: Verbly my hart dat julle graag enetjie sou wou besit

Anicia

Ek moet groot skaamte erken dat ek nou eers behoorlik kan kyk na die prag boek van jou sus van ver! Ek lief dit!  :hello2: :read2: Dit is so kleurvol en pragtig uiteengesit. Nie 'n oomblik se verveelde lees en kyk  nie. Welgedaan! xxx

Meraai vannie Baai

So bly jy kon loer en dit geniet. Was ongelooflike ervaring om dit eerste keer vas te hou en met my hande oor die blaaie te streel. Outop se fotos daarby maak dit soveel meer kosbaar  :love7:

Ans Botha

Dit is werklik pragtig. Die boek vertoon ook baie mooi.

Meraai vannie Baai

Dankie vir pragtige kompliment Ans  :notworthy: :icon_salut: :hello:

Ans Botha

Ek is lief vir boeke en as hy 'n mooi voorkoms het is dit altyd vir my 'n plesier om daardeur te blaai as ek nie tyd het om te lees nie. En as daar tyd is om te lees dan voel dit ook sommer lekker om in so 'n mooi boek te lees.

Anastasia

Wat 'n prag erfstuk!  Dit is vreeslik besonders.  Kan ongelukkig nie alles lees nie.  Wat my bybly en in my kop speel is daardie :Tussen onthou en vergeet ... is daar 'n maangdevlies ..."  Sjoe, dit is so waar!  So delikaat!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Anastasia

Die rumatiek vingers!  Maagdevlies!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Ek het nie eers die vingerglips raakgelees nie! Ongelukkig is van die gedigte op die geneemde fotos nie leesbaar nie, was nogals teleurstellend maar ek kon darem meeste 'leesbaar' geneem kry. Weereens dankie vir jou inloer en mooie woordspore agtergelaat!

Antjie Patat

Sondag aand se lekkerte
Hoe ongelooflik, en watter erfenis laat julle nie....
Begaaf, talente, en oorvol maat-emmer...
Erfenis-dag is n moet, ,et hierdie werke....

Dankie vir die deel MERAAI EN OUTOP !

Meraai vannie Baai

Ons groot groot voorreg ou Antjie  :love7: