• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

paar kiekies

Started by AB, July 21, 2012, 10:00:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

steeds hier op die plaas doenig
erg besig die tyd van die jaar
verlede week wingerd geplant, en dinsdag paar protea plante geplant
intussen nog spuit en top en blare breek en onkruid bestry en water gee en kunsmis gee

PM

Ek is bly dit gaan goed met julle. 
Hannes het Vrydag 'n heupvervanging gehad.  Dit is eens te erg om weer 'n baba in die huis te hĂȘ.  :icon_biggrin:
Hy sterk darem baie mooi aan en is vinnig besig om onafhanklik te raak.  Dit is net nie so maklik nie. 
Ons besef nie aldag hoeveel ons het om voor dankbaar te wees nie. 
Om te weet is om te verstaan.