• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

huisbou nr 4

Started by AB, November 03, 2012, 03:12:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek was weg ja, ons was in Ierland vir 2 weke en het 10 dae gelede terug gekom.
Huis is klaar, ons het begin April 2013 ingetrek en ons woon lekker. Het so paar klein veranderinge gemaak wat groot verbeteringe is. Lekker groot hoof slaapkamer met eie groot badkamer, ingeboude kaste en dan 'n groot en hoƫ staandak wat sorg dat die slaap gedeelte lekker koel is in die somer. Koud in die winter maar warm komberse en ander planne help daarvoor.
Ek sal nog fotos van ierland wys, ek werk nog aan hulle. Het 3428 geneem en het 1911 oor op die oomblik. Dit vat maar ek vorder.

PM

As ek dit nie mis het nie het Natalie ook so pas terug gekeer van 'n vakansie in Ierland. 

Ons kan nie wag vir die foto's nie.
Om te weet is om te verstaan.

AB

oppas, waneer ek begin wys gaan ek jou toegooi met fotos.

PM

Wonderlik, ek kan nie wag nie.  Het gister saam met Natalie gekuier en sy het ook foto's belowe sodra sy weet hoe om dit te plaas.  Wie kan haar help?
Om te weet is om te verstaan.

AB


Meraai vannie Baai

Soos altyd is my plek geboek  :notworthy: