Author Topic: huisbou nr 4  (Read 35976 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: huisbou nr 4
« Reply #15 on: November 13, 2012, 09:52:05 PM »
Ek sien hoe stief hulle julle behandel ... die nare worse ....

dankbaar is ons beslis ... ek voel nie baie lekker vandag nie - lyf lekker seer en lyk my boon-op 'n griep ding ook ... ek het Saterdag-aand gekruf van die pyn op my maag - skerp pyn e- wat ek gedink het maagsenuwees was .. maar nou oor ek almal om my is siek met selfde simptome ha ha ha ...

maar nogsteeds is ek dankbaar ek hoef nie met verskering te deal nie ... more skyn die son weer en smile ek voort - maar jy en Hannes moet nog hare op julle tanne groei ... se net as ek iemand moet gaan jibsem .. ek het heelwat opgeboude frustrasies en sal dit graag op iemand wil uithaal wat dit verdien .... :icon_bigsmurf:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: huisbou nr 4
« Reply #16 on: November 27, 2012, 09:28:03 PM »














ja dit vorder darem

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #17 on: November 27, 2012, 10:17:05 PM »
*massive Drukkie* Dit maak altyd alles beter voel! Ek is bly daar is darm vordering!!
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: huisbou nr 4
« Reply #18 on: November 27, 2012, 10:44:59 PM »
Oe dit lyk pragtig Stoffel!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #19 on: November 28, 2012, 04:15:10 AM »
Dinge gebeur nou.  Kon dit nie maar eerder gedoen word nie.  Ek hou duime vas dat dit sommer spoedig sal klaar wees.  As meneer bouer by sy woord bly het hy nog 'n week oor. 
Julle sal beslis voor Kersfees in die huis wees.  Sterkte met die laaste opdraende. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: huisbou nr 4
« Reply #20 on: November 28, 2012, 07:04:36 AM »
ek kan nie sien dat dit in i week klaar kan wees nie, dalk 2 weke.

waar kan mens na 9 uur by die werk kom en dan 10 uur vir half uur brekfis hou en 1 uu rmiddag ete vat, nie seker of dit 30 of 60 minute is nie en dan half 4 weer die werk verlaat. dis maar 5 ure se werk per dag. in die somer werk ons 10 ure per dag en winter 8 ure.
ja ek weet hulle kom uit die kaap uit.
die mense wat uit grabouw gekom het was 7 uur hier en eers 6 uur gery.
die mense wat gemessel het uit di ekapa was ook 7 uur hier en 5 uur gery.
die loodgietrs uit worcester was 6 uur hier tot half 7 in die aand.

maar nou ja gelukkig is ek redelik geduldig




Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: huisbou nr 4
« Reply #21 on: November 28, 2012, 12:49:34 PM »
ek het nou meer bevesiging dat die werk nie 4 desmber klaar gaan wees nie en die assesor was vanoggend hier, hyt alweer die bouer mynkonyn uitgetrap. 2 maande gelede het hulle ons haastog aangejag om teel te gaan uitsoek. maak toe so en toe is hy te ingat o die teëls te koop. toe die voorman nou dorp toe ry om die teëls te kry laat weet hy daars nie meer van daai en daai en die derde daai teëls nie meer beskikbaar nie. nou is dit weer rondval vir ander teëls kry. en die een wat sou kom teel is nou nie beskikbaar nie.......en waar kry mens nou 'n teelaaar in die hande op die einde van die jaar.

klink my hy sukkel ook om een te kry om ingeboude kaste in te sit.


ai ai ai
ja die groot ai tog

toemaar ek sile nog die lewe is 'n lied. kyk voerntoe en poep agtertoe dan is als reg

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #22 on: November 28, 2012, 12:53:44 PM »
Gee hulle gas AB.  Waar is hulle baas?
Ek sou lankal my speelgoed uit die kot uit gegooi het.  Maar nou-ja, hoor wie praat!
Hier sit ek ook maar met 'n bek vol tanne. 

Hier by die kragstasie in Hendrina gaan dit ook so.  Hannes kook al eiers in sy armholtes.   :angel4:

Toe plaas  jy nog net voor ek klaar is.

Dit maak my ook woedend as 'n mens weer en weer 'n ding moet doen. Hulle dink jy werk net vir hulle!  Sonder betaling natuurlik. 

Daardie poep is al 'n windstorm by my!






Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: huisbou nr 4
« Reply #23 on: November 28, 2012, 11:40:17 PM »
Sterkte matertjie!! Ek moet bieg: jy en PM is op hierdie erf die slagoffers gewees van die woorddief  :icon_bigsmurf:
kyk voerntoe en poep agtertoe dan is als reg
Daardie poep is al 'n windstorm by my

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #24 on: November 29, 2012, 03:40:37 AM »
Ek het lekker gelag vir die uitdrukking. 
Dankie dat jy bymekaar maak matertjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: huisbou nr 4
« Reply #25 on: December 10, 2012, 07:23:18 AM »
lyk my nie ons bouery gaan betyds klaar wees vir die bouer vakansie nie.

dit meen ons is nog ne kersfees terug in ons eie plek nie.
eintlik is dit teleurstellend vir my.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: huisbou nr 4
« Reply #26 on: December 10, 2012, 07:25:07 AM »
Ek is so jammer om dit te hoor. Sterkte.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #27 on: December 10, 2012, 08:34:46 PM »
Ai eks jammer om dit te hoor Loxi.
*The one and only AWESOME-EST


Offline Anastasia

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 423
  • Gender: Female
  • My taal is Liefde
Re: huisbou nr 4
« Reply #28 on: July 06, 2015, 04:30:50 PM »
Is jou huis toe eindelik klaar?  En waarom het jy die houtrame met yster vervang?  Dit was dan so mooi?  Jammer ek kom as agteros hier aan met my vrae, maar ek lees maar so in die argiewe
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: huisbou nr 4
« Reply #29 on: July 08, 2015, 04:33:54 PM »
As ek dit nie mis het nie is AB met vakansie, of is hy al terug?   AB?

Ons was daar net na die huis afgebrand het.  Dit was aaklik aaklig! 
Om te weet is om te verstaan.