• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Amperse Focaccia...

Started by Angelica, April 11, 2015, 09:24:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

'n Herhalende gedig!  Kosbaar!  Kosbaarlik! 
Angelica, waar is jy. 
Ek het jou resepte met oormag geniet.  More bak ek weer daai plat brood van jou en maak sop!  Ek is soos Euso, (is ek reg, dit is al laat al) ek sal my eersgeboortereg verruil vir 'n pot sop.  Let wel, nie enige sop nie, Angelica se sop! Met murgbene!  Dit moet sommer so bo-op die sop dryf!  Aaaag nee sies man, hoe honger is ek nou!
Toemaar, dit is al amper more!  :icon_biggrin:
Net nog so twee slukkies wyn!
Om te weet is om te verstaan.