• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

hoe om 'n foto te laai

Started by Lox, June 23, 2011, 08:48:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek sien hys nou as attachment en mens moet seker elkeen apart laai as jy byskrifte by elkeen wil plaas. Vir wat wil hulle goed wat werk verander dat dit nie meer werk nie. Seker een of ander wanna be big nuwe IT ou wat wil seg ek het reggekry om die program te verander en daar deur naam te maak.

AB

daar het ek hom nou gevind, lang ompad maar dit werk.
waneer jy die foto op photobucket oopmaak dat net die een foto wys kyk hy bo links van die foto. Daar is skakels wat na FB en twitter en tumblr ens gaan. dan net langs dit is iets in wit en swart wat lyk soos 'n ketting, hou die muis daarop en daar verskyn: get link codes.
dan klik jy daarop en daar maak so wit blok oop
regs onder is daar keuse van IMG
klik daarop, dan wys dit so geel vir i oomblik en dan is die foto gecopy en dan paste jy op die plek waar die foto in hierdie program inpas.
daar sal 2 of 3 lang lyne met baie letters en syfers verskyn, dis die foto daai en as jy preview of save sal hy wys


PM

Baie dankie vir jou hulp AB. 

My pappie het ook altyd gesĂȘ  "if it aint broken, dont fix it".
Om te weet is om te verstaan.