• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pynoorlog

Started by Naas, November 02, 2015, 12:31:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Raatjie:Grote glorie    Al sou jy hierdie naamloos tussen'n duisend ander gedigte geplaas het, sou ek geweet het wie is die skepper. Hier het jy verwoord wat ek nog nooit kon oordra nie Naas. Die struktuur, soos altyd, puik!

PM:
Is dit nie 'n algemene ding hier op die forum nie?  Ek dink ek kan ook toe ogies uitwys wie het wat geskryf.  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.