• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Perdevleis

Started by Naas, March 11, 2013, 11:04:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

As jy gedeel het, het jy uitgedeel, as jy my ingereken het en dit met my gedeel het, is ek die deler en hulle sê die deler is net so goed soos die steler.   :icon_biggrin:
Ek het nou weer die hele storie gelees en dit weer terdeë geniet!  Ek wil vir my ook so 'n sin vir humor koop!  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.