• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gaan vir eers nie meer saam kuier

Started by Meraai vannie Baai, August 04, 2012, 06:21:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Fransi


bloubefoeterd

Sterkte MvdB baie sterkte. Hoop ons ontmoet gou weer op die forum. :icon_salut:

Meraai vannie Baai

Lees ek vanoggend saam met 'n gas hier en besef hoeveel nare draaie ons paadjie die afgelope drie en 'n halwe wipplankjare gemaak het.

Ans Botha

Sterkte Meraai. En dankie ek het baie by jou geleer in die jare wat ek jou ken. Word gou gesond.

Meraai vannie Baai

Baie dankie vir inloer Ans.  :notworthy: :icon_salut: Ons bid nog steeds reg oor die wereld dat daar 'n 'cure' vir die asemdief sal kom. Tot dan koester ons elke asemteug want dit so kosbaar, ons mos nie eers bewus van die aksie tot op 'n dag as dit letterlik 'n pyn word.