• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

bitjie gaan duik!

Started by Chichi, September 04, 2011, 03:13:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Dit is my plesier! Ek LOVE drukkies!!
*The one and only AWESOME-EST


PM

As ek almal se drukkies kon vasvang en 'n baadjie daarvan maak, sal ek nooit weer 'n winter vrees nie!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek kan nie duik nie ... maar my hart klop nou so warm van al die woordskatte wat ek in een aand gelees het dat ek nie maklik weer koud gaan worre nie  :notworthy: :book1: :love7:

PM

Pasop net vir Kouewater Omo, Louewater Komo, of so-iets, Naas sĂȘ as hy dit snuif kry hy borrelsiekte. 
'n Drukkiekombersie, ag oe Blommie, sag en snoesig! 
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hahaha borrelsiekte van omo... hehe nou lekker gelag dankie  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

en 'n drukkie kombers klink na 'n awesome idee, ek deps dit!!! ek gaan dit patenteer en baie geld maak daarvan.  Sorry PM... jyt dit nie gedeps nie...
*The one and only AWESOME-EST


PM

Dankie dat jy my waarsku, ek sal al my drukkies met die grootste sorg bewaar, nikse kombersies
daarvan weef nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe jy kry my goedkeuring.   :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek gaan nou bietjie duik.  Uit die huis uit duik, voordat die groot verkeer my vang.  Sal later vanmiddag weer kom saam kuier.  Hou die fort julle ouens.  Sien later.
Om te weet is om te verstaan.

AB

wonder waneer hoor ons weer van chickie en of sy nog duik.

Angelica

JA... wat het van die mooie kind geword?

Chichi.. waar is jy??
elle

PM

Ja, dit is tyd dat sy weer bietjie kom saam kuier, of baie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.