• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers

Started by PM, September 14, 2013, 10:31:52 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Naas, ek het 'n oproep gehad vanaf Andre...  Hy is opsoek na Willa se boek.
Ek het jou sel nommer vir hom gegee om jou te skakel.
Kontak hulle asseblief.  Thank you / Dankie.
elle

PM

Dankie vir julle moeite, ek skuld julle 'n koffie!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek moet net weer kom skryf: ek LIEF ons boeke. Dit is my trots  :book1: :love7: :notworthy: :`ip2: dankie PM vir al jou liefdevolle ure en deursettingsvermoe om dit in druk vir ons beskikbaar te kon kry!!