• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Theo in skool, Troue verby ...

Started by Ah Willa, May 06, 2013, 10:27:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Flip Angelica - as dit maar by twee keer wou stop, so ek te dankbaar gewees het en dalk nog meer tande gehad het .....

maar mens wave en smile maar ... en dan kom daar 'n rustige oomblik en waardeer mens dit werklik opreg ... soos nou.   :coffee2: in die hand en haal in op geselsies, al is ek vrot van die bronchitis en ons het Theo ook maar tuis gehou want die se borsie lol ook en as mens hom na die vakansie program stuur is al die kinders sommer nou-nou ook siek ...  :snorting:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w