• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

winters dream

Started by Louis, June 08, 2012, 01:11:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

ek het nie eers soveel gedigte nie!!! maar  dit reg anyway.....n profielblad?  hoe nou gemaak....as ek nie eers n profiel het nie. kan jy nie n prent van n gogga of monster daar sit met my naam op nie

PM

Laat dit in my hande.  Ek wou lankal van jou sketse in die boek hĂȘ, nou het ek spasie.   :hello2:   :headbang:
Ek is baie opgewonde hieroor.  Dankie Louis. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Mag ek maar ietse se????

Eeeeeeekk!!
My eksemplaar gaan ekstra spesiaal wees.
elle

PM

Dit is so Engeltjie.  Ek is baie opgewonde hieroor.
Daar is 'n paar skrywers wat ek mis in hierdie uitgawe, maar boek drie is sterk oppad.  Ek hoop van harte hulle sal boek drie weer met ons deel. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w