• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Deon

Started by PM, June 07, 2013, 09:56:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

'n Hartlike welkom aan jou Deon.  Jy mag hier kom vra as iets vir jou onduidelik is.  Ons is 'n vriendelike klompie vriende saam en ek hoop jy sal gou tuis voel. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Welkom, Deon.
Lekker plek hierdie... soos 'n ou kombuis met 'n houttafel waarom almal sit en koffie drink.
elle

Terry

Baie welkom Deon.   :wave: