Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on June 07, 2013, 08:56:09 AM

Title: Welkom Deon
Post by: PM on June 07, 2013, 08:56:09 AM
'n Hartlike welkom aan jou Deon.  Jy mag hier kom vra as iets vir jou onduidelik is.  Ons is 'n vriendelike klompie vriende saam en ek hoop jy sal gou tuis voel. 
Title: Re: Welkom Deon
Post by: Angelica on June 08, 2013, 08:40:53 AM
Welkom, Deon.
Lekker plek hierdie... soos 'n ou kombuis met 'n houttafel waarom almal sit en koffie drink.
Title: Re: Welkom Deon
Post by: Terry on June 18, 2013, 10:16:53 AM
Baie welkom Deon.   :wave: