• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vertel my meer!

Started by PM, October 25, 2012, 07:54:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

PM

Dit laat 'n wrang smaak in 'n mens se mond en jou hart.  Die feit bly staan, as sy nie geld het om jou te betaal nie, dan is dit nie werd om goeie geld agter slegte geld aan te gooi nie.  Dit beteken jy mors jou welverdiende geld om nooit weer iets terug te kry nie. 
Skryf vir haar 'n brief dat sy jou binne die tydperk wat jou kontrak sĂȘ, moet betaal of sy moet uit.  Basta. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Ja dis wat altyd gebeur en hulle weet dit. Ek aan die anderkant betaal nie vir my lawyers nie. So sover ek kan gaan ek haar laat vang, want ander kan nie. Ek gaan haar ook laat Blacklist as sy my nie betaal nie. Sodat iemand anders dalk die hartseer gespaar kan word.
Sy gebruik ook 2 verskillende no. plate. Wat ek vanoggend aan n vriendin se man gegee het, hy werk by die verkeers departement. Weet nie wat dit sal vir haar beteken nie, maar dis nou geraporteer.  :pottytrain2:
Ek is Trapsoetjies en soetjiestrap is my middelnaam. Ek dink sy het gedink sy kan oor ons loop soos sy met al haar ander slagoffers gemaak het.

:angel12:

PM

Sover ek uitgevind het by my prokurower, kan 'n mens hulle nie laat "blacklist" as dit nie in jou kontrak staan nie.  Ek stem saam met jou, ander moet gespaar word.  Ry haar tot aan die eindpunt van die reenboog.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.