Author Topic: Ek belowe.. dis die heel laaste  (Read 3000 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Ek belowe.. dis die heel laaste
« on: May 19, 2013, 01:29:14 PM »
Maak my joune

Was my
breek my oop
haal die vlekke uit
tot net die blink oorbly
neem my dan saam met jou
en dra my teen jou warme hart
sodat ek nooit weer sonder jou sal wees....

©Elsabé
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10713
  • Gender: Female
Re: Ek belowe.. dis die heel laaste
« Reply #1 on: May 19, 2013, 02:15:41 PM »
Pragtig Els.  Baie dankie.  Dankie ook vir die titel bo-aan die gedig en die kopieregteken met jou naam by, dit maak die lewe vir my soveel makliker.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.