• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bekendstelling

Started by Ans Botha, February 24, 2013, 09:29:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

 :munky2: wonder ek nou hoekom mense nie my naam kan regkry nie - dis dan so maklik  :munky2:  wil-la-la-la  :smileinbox:

maar ek kuier lekker in jou woordlane Ans - jy skryf darem die mooiste gedigte ...  :notworthy:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ans Botha

Mmmm grooooot ekskuus, ek doen dit gewoonlik nie, maak seker van my saak. Jammer Willa.

PM

Lekker lag ek nou.  Wil-la-la-la, Joe sĂȘ hy is nie 'n meisie nie, jy kan die "y" agter sy naam verloor.   :icon_biggrin:  Ek lief julle.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

 :angel12: o genade JOE ek het twee vriendinne met die naam Joey ... en my breins werk maar so ... ek dink een ding en die vingers tik die ander ding ha ha
maar ek sal hardop se Joe daai ou!!   :angel12:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

 :toothy4: Ans, ek terg maar net ... vra vir Petra ... sulke dinge is nie so belangrik nie ... liefde en vriendskap tel baie meer as die regspel van my naam -  :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Wil-la-la-la   :icon_biggrin: is heeltemal reg.  Ons ken haar en weet sy terg maar net en sy lief graag en vriendskap beteken baie meer vir haar.  Vra maar vir Pe-te-ra-ra!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Ag dankie tog Willalalalala. Nou voel ek beter.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w