• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie het hulp nodig?

Started by PM, August 17, 2011, 09:32:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Jy kan jou kinderverhale by jou eie plek plaas WW.
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?board=75.0

Het gou gaan loer na die afdeling kinderverhale, lyk my dit is daar vir wanneer PM die kinderverhale uit ons eie skryfplekke gekeur het vir toekomstige boeke.

werelde weg

dankie ta  :toothy4: raai ek het nie eers geweet daar is n plekkie vir my nie...  :icon_cheers:

so sal dan maar daar in my gaatjie my ou goedjies loop plaas ....



Meraai vannie Baai

En ekke sal my stoel nadersleep en wag op leesstof hoor  :notworthy:

Ah Willa

ek sit ook op my stoel en loer - Raaitjie ek het vir ons  :coffee2: gemaak - bring jy die boeretroos  :icon_bigsmurf:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Sjieeee, ek kan nou regtig egtig doen met 'n boeretrosie  :icon_biggrin: besef nou eers ek is half verkluim hier voor die tikker. Twintig voor tien die aand diekant en ek probeer gou so paar bydraes bewaar om die uitsortering en plasing in die nuwe woordskuur te vergemaklik.

Naas

Op my lekkerste gevry in die skuur...  :`ip2:
Woordskuur is pragtige benaming, dan kan ons die woordjies knus toedraai in die hooi.  :hello2:






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :hello2: ons het so lekker gesakkie-sakkie in 'n skuur  Naas. Die woord bring baie mooi onthou's terug ne  :love7:

Naas

Balke toe!!!! Oupa wil meel strooi.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja, en na 'n paar danse is daardie vloer so glad dat jy vir lewe en dood aan jou dansmaat moet vasklou!    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.