• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oupa sit op sy riempiestoel

Started by Meraai vannie Baai, January 20, 2013, 12:27:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ouma gee vir die gee vir die duiwe kos --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hond jaag vir Kat innie doringbos --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.

Pietman knyp en Meraaia skree --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Ouma val oor 'n koppie tee --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.

Ver op die veld sing 'n piet-my-vrou --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Jannie vra om met Sannie te trou --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hêt-hê-tê-têt-têt-têt-têt --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Piesangman, gee my 'n banana --
Oupa sit op sy riempiestoel.
Hei, mister Visterman, vang my 'n piranha --
Oupa sit op sy riempiestoel.