• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Brandsousie

Started by PM, March 30, 2011, 07:24:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Brandsousie

Bedien die volgende sousie saam met enige ding wat vra vir 'n sousie.   Ek bedien dit onder andere as n doopsousie by gekummelde hoenderlewertjies, dis vinnig en maklik om te maak en hou maande goed in die yskas.

Meng na smaak die volgende drie bestanddele, gooi in 'n mooi bottel met kurkprop en hou in die yskas.

All Gold Tamatie sous
Sweet Chilli Sauce  (plus minus ewe veel van elk)
Veri Peri se Veri Hot sousie na smaak.
Hierdie sousie brand 10/10, so, voeg bietjies by op n slag tot dit reg is vir jou mond.


Om te weet is om te verstaan.