• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ons troue- met verjaarsdae, huweliksherdenking, kuiers ens

Started by adele, October 23, 2012, 12:18:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

eendag raak die wereld dalk kleiner ....  :toothy4: 
en kan ons mekaar meer sien ...

kyk hoe onverwags het ek dele van ons mooi land gesien waar ek nog nooit was nie. Willa, hoe gaan dit met Sanche?

:grommit:
adéle  :grommit:

Joe Daai Ou

Myse mens, baie galuk met die groot stap in jou lewe! Ek wens jou en jou eggenoot net die beste toe! Jou foto's is pragtig van julle en die kinders! :icon_cheers:
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!