• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'[n Blinde koeltjie deur die kerk?

Started by PM, June 23, 2016, 08:48:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons het al soveel kere die spreekwoord "die appeltjie val nie ver van die boom af nie" gehoor.
Hoe gebeur dit dat 'n kind sy ouers, broer en "amprer suster"  ook vermoor?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Naas

Ek wil ook graag agter die kap van die byl kom. Mense se koppe bly maar 'n deurmekaar spulletjie. Kyk maar hoe verloor pistooleus kop en ontken alle verantwoordelikheid al het hy nie 'n voet om op te staan nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Om te weet is om te verstaan.

Assie

Oupa se: "Die appel val nie ver van die boom af nie behalwe as die boom hoog op die bult staan, dan rol daai appel afdraand tot binne in die varkhok."

:mumum:

Naas

En ken ons nie baie sulke mense nie. Hooggeag in hulle dorp maar kinders verdorwe tot tronkmateriaal wat vry rondloop.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ons praat ook oor mense se algemene sin vir waardes.  Baie mense het geen intigriteit nie.  Hulle heg geen waarde aan 'n kontrak nie, het nie 'n selfbeeld of selfrespek nie.  Weet niks van "my woord is my eer" nie. 
Respek vir ander is 'n rariteit. 
Ek wag vir JC in die motor en sien 'n blanke man wat 'n pakkie sigarette gekoop het uit die winkel kom.  Hy maak die pakkie oop en gooi sy papiere net daar in die straat.  Ek weet nie wat oor my siel geloop het nie, maar ek vra hom wie dink hy gaan sy papiere agter hom loop en optel.  Hy kyk my aan asof ek van die maan af is.  Hy ruk sy lyf in 'n ander rat in en stap net aan.  Ek tel dit toe self op en gooi dit in die blik wat net daar staan. 
Wat het van ons waardes geword?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die land se kultuur het onaanpasbaar verander.
Ongelukkig kan ons met ons eerstewereld kultuur nie die derdewereld kultuur van Afrika verstaan of aanvaar nie want dit is so primitief dat dit nie bestaan nie.
En ek, wat al bietjie in die donkerte van Afrika rondgeloop het besef nou dat die kutuur hier in die suide op sy donkerste is
Elke donker land het 'n pikdonker randjie/puntjie

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.