• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stoot-stoot

Started by Naas, December 09, 2011, 10:45:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Stoot - stoot
Voetjie vir voetjie of is dit poot vir poot?
Ons is maar 'n handjie vol, help die taal oor die tong rol.

Iemand was hier, iemand was daar. En siedaar.  :icon_study:

:angel12:

Meraai vannie Baai

amper spring ek bo oor myself.  TRAPPIES, ek lief jou  :hello2: :love7: HELLO Naas.  Skiesie ek gil so maar dit is wonderlik om sommer twee maters op een slag raak te lees. Lief PM, dink aan julle. Mooi loop ek is amper oppad alweer. Moes net gou eers weer kom loer.

Naas

Ons verstaan PM.
Ek her die laaste paar weke met myself oor die forum vir vier met sy baie gaate baklei.
Gevolgtrekking gemaak.
Maak nie saak wie ons is nie, almal van ons soek erkenniing vir dit wat hulle doen. Sommige soek dit in die vorm van geld ander is tvrede met 'n drukkie of 'n woord of enige ander vorm daarvan.
Skryf is harde werk. Op die forum is sryf gelyk aan 'n gesprek.
Skrywers werk hard, gee 'n boek uit wat verkoop en afhangende van die sukses van die boek kry hulle erkenning in die form van geld.
Op die forum vir vyf skryf/praat ek soms dae lank met myself en stilstom gaste wot my woorde verniet wegdra/steel.
Wat se erkenning het ek verwag? Nie veel nie.
Maar al vyf van ons weet en voel op hierdie stadium dit aan ons gatvelle omdat ons gratis en verniet (verwys nie hier na geld nie) hard werk sodat ondankbare gaste is srilswye kan oes.
Glo my asseblief as ek se dat ek verstaan dat elkeen van ons vyf ook 'n lewe buite die forum het en daarom neem ek NIEMAND kwalik as hulle paar dae stilbly nie.
Dit is maar netnie vir my lekker om in gange vol eggos met Assie as enigste geselskap te sit nie. (skiestog Assie)
Dan voel ek ook maar vir weghardloop soos die 170 ander forum vriende voor my.
Haai... Hooi... Ja, jy daar, stilstom gas. Kom en neem deel en wees deel van die pret.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :wave: Volg ek jou spoor. Vandag my lyf smous gehou en die forum op FB gesmous vir so paar uur. Toe angstig gesit en kyk wat gebeur. Skielik was daar weer lewe, hahahha net tot die ouens wat in die lokval getrap het, gelees of steel het wat hulle wou  :crybaby2: Stem saam Naas. Daardie griffels wat ek gister geplaas het, het my vyf na ses ure geneem en vandag het ek die uiteensetting gedoen wat nog 'n paar uur geneem het terwyl ek moes pak. Wat is dit in ons wat mens laat aanhou probeer vra ek jou??

Naas

Nie die gaste se erkenning nie maar eerder die liefde vir die ander drie. (sluit eers vir Assie uit. Skiesie Assie. ) Dis wat ons laat aanhou.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

Ja toe. Ek is mos maar net die niggie met in die Langkloof.

:mumum:

PM

Die dag het nou lieflik sy verskyning .  Vandag gaan 'n lekker dag wees.  Stoot stoot die bult uit!  :hello2:


Dit laat jou ook uithou en weer probeer omdat jy lief is vir jou taal.   :book1:
Om te weet is om te verstaan.