• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Lettergrepige Struktuur

Started by Meraai vannie Baai, July 05, 2012, 08:46:32 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ekke lief jou, weet jy dit? Hoop ons kry uitsluitsel. My plekkie geboek!

PM

"Smile" ek van oor tot oor!  Dit is al wat ek nodig het om my deur die dag te skop!  Dankie Raaitjie, ek lief jou ook.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Dit lyk my niemand wil stry nie.   :icon_biggrin:
Ek het weer hierdeur gelees, asook die skakels en dit is baie interessante leesstof. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek mis vanaand die ink in my pen  :crybaby2:

PM

Ag vriendin, kom maak maar hier by die forum vol.  Hier is solank vir jou 'n  :coffee2: tjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dankie baie baie vir die koffietjie. Was dit nie vir ons gas nie, het ek dit wraggies gemis! Was juis nou net oppad vir 2de enetjie vir die oggend.
Ek mis ons kuiertjies saam  :crybaby2:

PM

Kom sleep-sleep ek hier agterna.  Ons het nog geen offisiële (ge-onderstreep) uitslag gekry nie, maar kom ons probeer weer.  Hoeveel lettergrepe tel jy?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#22
Ek dink as ons klankgrepe as kruk gebruik vir die bepaling van hoeveel lettergrepe 'poëties' bevat, gaan ons dalk oor die lat kan spring.

Spreek ons dit nie as 'poe-e ties' uit nie? Dan tel ek ook een, twee.... drie!

PM

Om te weet is om te verstaan.