• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe om sigaretbrandmerke te verwyder :)

Started by Meraai vannie Baai, May 01, 2012, 01:33:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

KREATIEWE TONG-IN-DIE-KIES RAAD: 
*Hoe om 'n sigaret-brandmerk op jou duur mat te herstel

1. Neem 'n suurlemoen en sny dit met 'n mes middeldeur.
2. Druk die sap uit in 'n groot glas wat met helfte jenewer en helfte tonikum gevul is.
3. Voeg ys by.
4. Drink genoeg sulke glase totdat die brandmerk op die mat uit fokus begin lyk.
5. Skuif dan die sitkamerbank oor die merk.

:toothy4:

Naas

Wragtag. Dit kan werk. As die brandkol op die sitbank trek jy die mat oor die sitbank?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin: Met eish ja, maar nie te veel nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Gelukkig het ek die WC besoek net voordat ek hier gelees het ...

WC = Watercloset - in goeie-Afrikaans - die ablusie eenheid en in boere-Afrikaans - die piepiehuis  :toothy4:

hoe lag ek vir die brandkol wat na alkohol out of focus gaan    :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

bloubefoeterd