• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Skrywer van 'Sexy Medisyne'.

Started by Angelica, December 17, 2011, 08:15:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

elle

PM

Hmmm, ek dink ons is ook bibliofiele en hou ook van ons knertsies, of dit nou kersknertsies is of nie.  Naas, as jy die kerse gee bring ek die knertsies!   :icon_biggrin:

Dankie EllĂ©, dit was lekker om te lees.  Goeie skrywer!
Om te weet is om te verstaan.