• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wat 'n klug

Started by PM, May 04, 2013, 08:30:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Assie, dalk kan ou Jonas hom help om op sy hande onder die stort te staan.  Vra my, dit help baie.   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Toiletpapier in die vrieskas - UITSTEKENDE raad teen dit wat brand as hy in en uit jou gestel gaan Assie. Jy het die slimste oupa in die wye heelal. Sonder lieg.

Naas

Miskien het Oupa n blou pilletjie nodig Dan hoef Jonas nie te help nie. By kan homself sommer aan die kraan anker.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit klink vir my of die yskaspapier die beste sal werk vir oupa.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het jou kommentaar oor die onderstebo staan in die stort gemis PM. Hahahahahhahaa. Stort en rissies eet gaan nooit weer dieselfde wees nie. Kraanvogeltjie o hallie ha Naas!!!!!

Assie

Ja. Die kraanvoel is mos SA se nasionale voelsoort. Of is dit nou Kentucky...  :icon_scratch: Nee nou onthou ek... dis die rainbow chicken.




:mumum:

Meraai vannie Baai

Ek moet gaan soek, iewerste het ek 'n pragtige kraanvogelsneppie gehad maar sal hom by die kroeg moet gaan deel  :icon_bigsmurf:

PM

Ek onthou daardie "snappie".  Dit is 'n uitstekende voorbeeld.   :icon_biggrin:   Jy kan dit net hier plaas Raaitjie.  Assie is nou al groot genoeg om dit te sien.  Sy sal ook dan beter verstaan waaroor dit gaan.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Laat ek gaan grawe in die argiewe  :toothy4: