• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Mads

Started by PM, November 18, 2011, 05:41:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek bring vir julle 'n groot verrassing.  Julle ken vir Mads!   :hello2:

Baie welkom Mads.  Ek het vir jou 'n eie plekkie geskep en hoop jy sal gou iets aandra wat ons kan verslind.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Aangename kennis, Mads.
Ek verwelkom jou hier.
elle

Naas

Dit is een grote welkom van my af ook.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

adele

hoe bly is ek ek kom vanaand hier 'n kansie-kuier inwerk...
hi Mads, hoop om jou gou raak te loop, kom geniet 'n   :coffee2:  saam. al gewonder hoe dit met jou gaan?
adéle  :grommit: