Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on November 18, 2011, 05:41:37 PM

Title: Welkom Mads
Post by: PM on November 18, 2011, 05:41:37 PM
Ek bring vir julle 'n groot verrassing.  Julle ken vir Mads!   :hello2:

Baie welkom Mads.  Ek het vir jou 'n eie plekkie geskep en hoop jy sal gou iets aandra wat ons kan verslind.  :love7:
Title: Re: Welkom Mads
Post by: Angelica on November 19, 2011, 05:26:37 AM
Aangename kennis, Mads.
Ek verwelkom jou hier.
Title: Re: Welkom Mads
Post by: Naas on November 19, 2011, 08:35:53 AM
Dit is een grote welkom van my af ook.




 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Welkom Mads
Post by: adele on November 19, 2011, 07:57:17 PM
hoe bly is ek ek kom vanaand hier 'n kansie-kuier inwerk...
hi Mads, hoop om jou gou raak te loop, kom geniet 'n   :coffee2:  saam. al gewonder hoe dit met jou gaan?