• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Krinkelvetlekker

Started by Meraai vannie Baai, August 23, 2011, 01:26:42 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Ag dankie.  Jy weet, dit is een van die dinge wat die Afrikaanseforumers nie kan doen nie, en dit is om by die onderwerp te hou.  Ons weet van kuier en dit is hoekom ek julle so mis.  Ons kon kuier totdat ek omval.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

As mens lekker gesels verdwaal onderwerpe in 'n mengelmoes kardoes.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is nou al laat al, maar net more bel ek vir Trappies. Hoe meer ons kuier hoe meer verlang ek!
Om te weet is om te verstaan.