• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

paar kiekies

Started by Lox, September 25, 2011, 06:09:38 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Ek het klaar die afdeling oopgemaak.  Hoop ons kan dit met sukses toegooi met allerhande inligting.  Lox, wa jy?
Y, Stof, kom julle, kom.
Om te weet is om te verstaan.

Lox

merai sal ook goed kan help, sy gebruik dit al effe langer as ek
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hier onder sé sy jy moet die lesse kom gee.   :icon_biggrin:

Quote from: Meraai vannie Baai on October 03, 2011, 08:36:11 AM
Stoffel jy het jou MEESTERLIK van jou taak gekwyt!! Is dit nie 'n wonderlike program vir die fotograaf nie? Ekke lieffff dit! Gaan kom aanklop vir lesse by jou mater.  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.