Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Lox on September 09, 2011, 09:37:08 AM
-
ek het my ou drinker vriend raakgeloop. hier is 'n foto van ons vorige ontmoeting, ons sal maar aangaan waar ons laas opgehou het.
die vrouens moet maar hulle besig hou met eetgoed aandra vir ons.
gelukkig is hy ook nie so erg oor rugby nie
ons gaan maar oor die ou dae en planne vir die toekoms gesels en dan werk aan die oorskot.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/forum%201/bosberaad.jpg)
-
Ek is baie bly julle is vriende, eish daai tande sal laat ek my rooi koeldrank :icon_biggrin: ook vir hom gee as hy net skeef kyk.
:angel12:
-
Wonder of hy met my pienk borreltjies tevrede sou wees :icon_biggrin:
-
Wat het nou gebeur dat ek nie die foto kan sien nie?
-
Hie hie ... hoeveel glasies is jy agter my?? Ek sien nog alles :icon_biggrin:
-
sit jou bril op.......
rooikoeldrank soos R & R? Raspberry en rum
-
Ek gee vir julle 'n prentjie van my prentjie. Dit is al wat ek sien! Help my uit!
ek het my ou drinker vriend raakgeloop. hier is 'n foto van ons vorige ontmoeting, ons sal maar aangaan waar ons laas opgehou het.
die vrouens moet maar hulle besig hou met eetgoed aandra vir ons.
gelukkig is hy ook nie so erg oor rugby nie
ons gaan maar oor die ou dae en planne vir die toekoms gesels en dan werk aan die oorskot.
-
dan moet daar fout iewers by jou wees? kan jy die ander fotos op die forum sien?
-
Daar wys dit nou vanoggend Lox, weet nie hoekom dros my goed so nie!
Dit is te kostelik. Hulle sê skoon brandewyn gee 'n man borshare. 'n Mens kan duidelik sien die vriend van jou maak die pap dik aan. :icon_biggrin:
-
Lox ek het jou gesê jy sit nie daai foto van ons twee hier nie. :nono:
Netnou dink die mense sleg van ons. :sign10:
-
Al sit Lox langs 'n harige ding
bly hy maar ons liewe ling...
:icon_bigsmurf:
-
Dit is te kostelik. Hulle sê skoon brandewyn gee 'n man borshare. 'n Mens kan duidelik sien die vriend van jou maak die pap dik aan. :icon_biggrin:
ja PM dis die dat hy iewers klere gesteel het om aan te trek.
-
:sign10: Ag nou ja, lag maar vir my, ek verdien dit. :sign10:
Dom blond! :icon_biggrin: