More vlieg my kleindogtertjie Amsterdam toe.
Dinsdag vlieg my laaste kleinseun Engeland toe.
Danksy Suid-Afrika. Jammer dat jy nie al jou burgers kan huisves op 'n regverdige basis nie. Na 28 jaar val jy nog terug na apartheid en rassehaat. My hart is stukkend.