(*gegaps van 'n kampgroep op die gevreetboek):
Tweemantent te ruil. Net eenmaal gebruik. Te ruil vir 'n pram.
Jieeee, :sign10: dit klink so half onbeplan. :pottytrain2: Hou daai broekie aan! :love3:
Moet ek net byvoeg: My vriendin het eendag die opmerking gemaak ten opsigte van 'n verwagtende meisie - sy het gedink 'n mens kan nie in die dag sien wat sy in die donker gedoen het nie.
Pramme in die tent lei tot 'n pram in die end.
Pram - gister se pret op wiele
:icon_bigsmurf: