Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on August 20, 2021, 04:49:17 PM
Title: Sondag
Post by: adele on August 20, 2021, 04:49:17 PM
Kom vul my horison met jul sang en lied met note om aan My eer te bewys want Sondag is vir My gemaak sodat jul kan afsluit na die week en by my voete stil kan raak.