Aangedra weer deur Elle, met die versoek om in die woordmandjie te prop :icon_biggrin:
Gaip verwys na onverfynde/agteraf persoon. Nog een wat ek nooit in my dag des lewens teegekom het nie :icon_biggrin: :bootyshake:
Dankie vir die aandra Elle.
Hier is 'n leidraad na nog nuwe woorde.
https://woordskryf.wordpress.com/nuutste-woorde/ (https://woordskryf.wordpress.com/nuutste-woorde/)