Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Die woordmandjie/Skrywers-skatkis => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 24, 2020, 08:57:16 AM

Title: Gaip
Post by: Meraai vannie Baai on July 24, 2020, 08:57:16 AM
Aangedra weer deur Elle, met die versoek om in die woordmandjie te prop  :icon_biggrin:

Gaip verwys na onverfynde/agteraf persoon. Nog een wat ek nooit in my dag des lewens teegekom het nie  :icon_biggrin: :bootyshake:
Title: Re: Gaip
Post by: PM on July 24, 2020, 12:12:58 PM
Dankie vir die aandra Elle. 
Hier is 'n leidraad na nog nuwe woorde. 


https://woordskryf.wordpress.com/nuutste-woorde/ (https://woordskryf.wordpress.com/nuutste-woorde/)