In die stil gange
Loop drie stilles hand in hand
Die eerste sê niks...
Die tweede bly stil...
Die derde dink: "Nou praat julle."
Want in die wysheid van stilte
Heers wêreld vrede...
Stilte verdryf die misverstand...
Stilte verdiep die liefde...
Stilte kweek nie kwaad nie...
Stilte kyk diep in die siel...
Genoeg gesê...
Stilte...
:mumum:
Ek hoop Oom Naas hoor die stilte hie oppie plaas.
:mumum:
Soms smag ek na innerlike stilte... welgedaan Assie! :book1: :icon_salut: :notworthy:
Stilte is 'n wonderlike geneesmiddel. Wens ek steeds ek kon 'n bus huur en julle almal kom oppik vir 'n kuier hier op die plaas.