Ek wag om jou welkom te heet matertjie. My oge is seer gekyk. Het jy nie jou nuwe wagwoord gekry nie? Raaitjie? Help.
Ek het haar gevra matertjie ... sal weer vra/ Dit gaan dol by onse juffie op die oomblik so ek wil ook nie oorlas maak nie :icon_scratch:
Dankie Raaitjie. Dit is darem een van die dae skoolvakansie hier in SA. Dan sal sy sekerlik 'n kansie kry. :bootyshake: