Baie welkom op die forum. Ek glo jy sal lekker saam kuier. Kom stel jouself voor en vertel vir ons 'n bietjie meer van jou.
Warm welkom van oor die waters ook van my kant af Trisa. Hoop om jou spoedig raak te lees tussen die lyne en gange van die forum.