Hoeveel geslagte van jou voorouers het jy nagevors.
Van watter datums?
My ouma Naas.
Skandalig niks :icon_bigsmurf: :crybaby2:
Ek wens ek kon haar in my stamboom plaas. Ons kan mos 'n forumstamboek maak!
Ek stem vir 'n forumstamboek :book1: :notworthy: :hello2:
As ek die moeder is, wie is die vader?
:icon_biggrin: :icon_scratch: :snorting: Ons sal moet grawe vir daai ene ... :bootyshake: