Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on February 06, 2018, 11:00:23 AM
-
Hoeveel geslagte van jou voorouers het jy nagevors.
Van watter datums?
-
My ouma Naas.
-
Skandalig niks :icon_bigsmurf: :crybaby2:
-
Ek wens ek kon haar in my stamboom plaas. Ons kan mos 'n forumstamboek maak!
-
Ek stem vir 'n forumstamboek :book1: :notworthy: :hello2:
-
As ek die moeder is, wie is die vader?
-
:icon_biggrin: :icon_scratch: :snorting: Ons sal moet grawe vir daai ene ... :bootyshake: